The Moscow Times

The Moscow Times
Soort blad Aanlyn koerant
Eienaars TMT LLC (ООО Тиэмти),[1] gesteun deur die Nederlandse "Stichting 2 Oktober"
Uitgewer MoscowTimes LLC
Redakteur Michele A. Berdy
Nuusredakteur Samantha Berkhead
Opinieredakteur Pjotr Sauer
Fotoredakteur Anna Savchenko
Gestig 1992 (1992)
Taal Engels
Hoofkantoor Moskou, Rusland
Sirkulasie 1 072 000 (2001)
Susterkoerant The St. Petersburg Times
Webtuiste themoscowtimes.com

The Moscow Times (TMT) is 'n onafhanklike Engelse aanlyn koerant[2] wat in Moskou gebaseer is. Dit is van 1992 tot 2017 gedruk en is gratis versprei op plekke wat deur Engelssprekende toeriste en ekspats besoek is, soos hotelle, kafees, ambassades en lughawens, of deur subskripsie. Die koerant is gewild onder buitelanders wat in Moskou woon en Engelssprekende Russe.[3]

In November 2015 het die dagblad 'n weeklikse koerant geword (wat elke Donderdag uitgekom het) en die getal bladsye is tot 24 vermeerder. Van Julie 2017 af is dit net aanlyn beskikbaar.

  1. Afanasyeva, Anna (11 Oktober 2017). "The Moscow Times подпитали акционером" [The Moscow Times was fueled by a shareholder]. Kommersant. Besoek op 6 Desember 2018.
  2. Luhn, Alec (6 November 2015). "Russia's last independent English newspaper ends daily edition". The Guardian. Besoek op 11 Desember 2020.
  3. Richardson, Dan. (2001). The Rough Guide to Moscow. Rough Guides. p. 56. ISBN 978-1-85828-700-3

Developed by StudentB